seeskulpie private school west coast langebaan

All ons buitemuurse aktiwiteite is by die skoolfooi in gesluit en behels die volgende:

  • Graad R
    • Sport ontwikkeling (mini-rugby, mini-netbal, mini-hokkie, krieket en tennis)
    • Musiek ontwikkeling (aangebied deur Weskus Musiek Akademie)
    • Kuns
    • Audiblox
    • iPad blootstelling

  • 5 Year Class
    • Audiblox
    • Musiek ontwikkeling (aangebied deur Weskus Musiek Akademie)
    • Sport ontwikkeling

  • 4 Year Class
    • Audiblox
    • Musiek ontwikkeling (aangebied deur Weskus Musiek Akademie)
    • Sport ontwikkeling

  • 3 Year Class
    • Musiek ontwikkeling (aangebied deur Weskus Musiek Akademie)
    • Sport ontwikkeling

Organiese groente tuin
Die kinders kry ook die geleentheid om hulle eie groente en kruie te groei. Die groente wat ge-oes word, word deur die kombuis benut vir middagetes gedurende nasorg.